+27824417316   +27824417316  

Hoe om te bestel van ons aanlynwinkel


Welkom by ons aanlyn winkel. Vervolgens is 'n kort beskrywing van hoe om produkte by ons te bestel.

BELANGRIK: Jy moet aangeteken wees om te bestel. As jy alreeds 'n rekening by ons het, kliek hier om aan te teken. As jy nie 'n rekening het nie, kliek hier om te registreer.


STAP 1 (Aanlyn Winkel)
 

Kliek hier vir skakels na al ons produkte.
 

STAP 2 (Kies Produkte)
 

Kliek net die Laai in Mandjie knoppie van die produk wat jy wil bestel. Die produk sal in jou mandjie gelaai word saam met al jou ander produkte.
 

STEP 3 (Mandjie)
 

Kliek die Sien jou Mandjie knoppie heel bo aan die bladsy om te sien watter produkte jy reeds bestel het. Op die bladsy kan jy produkte bysit of verwyder.

Items: Om meer eenhede van 'n sekere produk te bestel, vul net die hoeveelheid in wat jy wil bestel en click die Bereken Weer knoppie.

Verwyder: Merk die produk wat jy wil verwyder en kliek dan die Bereken Weer knoppie.

Kliek die Koop Meer knoppie indien jy ander produkte ook wil bestel.

Kliek die Kliek om te Betaal knoppie om die bestelling af te handel.
 

STAP 4 (Adres en Kontak Besonderhede)
 

Hierdie is 'n baie belangrike stap in die proses. Maak asb seker dat die aflewerings adres korrek is. Kliek dan die Bestel Nou! knoppie om die bestelling to stuur en te stoor.
 

STAP 5 (Geluk)
 

Die bladsy bevat die betalingsinstruksies.
 

Na ontvangs van die betaling sal ons die produkte koerier. Aflewering kan tussen 7 en 14 werksdae neem.
 

Kontak ons gerus indien jy enige verdere inligting verlang.

 

© Kopiereg Met Liefde Produkte 2024. Alle regte voorbehou.
Geen artikel of foto mag gebruik word
sonder toestemming van Met Liefde Produkte.