+27824417316   +27824417316  

Balsamiese Asyn deur Met Liefde Produkte

Balsamiese asyn is 'n asyn wat gewoonlik ingevoer word vanaf Italië. Ons het hierdie asyn gevat en die Met Liefde stempel op elkeen gedruk en dit verander na vyf verskillende reduksies, Chillie-, Suurlemoen en gemmer-, Granaat-, Gerook en Rosmaryn.
 




© Kopiereg Met Liefde Produkte 2024. Alle regte voorbehou.
Geen artikel of foto mag gebruik word
sonder toestemming van Met Liefde Produkte.