+27824417316   +27824417316  

Koekies en Beskuit deur Met Liefde Produkte

Ons Koekies en beskuit sorg vir lekker interessante smake op die tong. Ons het ons alombekende Pampoen beskuit, Lemoen en poppiesaad beskuit en ook ons Tydlose koekies, wat jou sal verlang na jou ouma.

Vir die flukser mense het ons die twee verskillende koekies wat jy sommer in ‘n japtrap kan bak asook ‘n heerlike brood. Al wat jy moet doen is die natbestandele by te gooi en te bak.
 




© Kopiereg Met Liefde Produkte 2024. Alle regte voorbehou.
Geen artikel of foto mag gebruik word
sonder toestemming van Met Liefde Produkte.