+27824417316   +27824417316  

Soet Rissie Sous« Gaan Terug


Hierdie is nie net 'n gewone Rissie sous nie… Hierdie geurige Rissie sous is gemaak van rooi en groen rissies en het 'n lekker byt aan hom. Hierdie sous kan saam met soveel kossoorte bedien word dat dit 'n moet in elke huis is.


Produk Opsies


Soet Rissie Sous
Kode: 555
Eenheid: 1 x 440ml Bottel

R 87.00

 

DIE PRODUK IS 3152 KEER GESIEN SEDERT 26 APRIL 2019

« Gaan Terug




© Kopiereg Met Liefde Produkte 2024. Alle regte voorbehou.
Geen artikel of foto mag gebruik word
sonder toestemming van Met Liefde Produkte.